Note to editors: Please find attached soundbites in English and Afrikaans by Eleanore Spies
English
Today, a dedicated group of activists, community members, and friends will gather at the Ladismith Magistrates’ Court to send a powerful message of support for slain Valerie Enzer as her alleged killer appears for his bail application.
This initiative follows the successful collection of over 180 petition signatures, which will be formally handed over to the National Prosecuting Authority (NPA).
The focus of this mobilisation is to demand attention to the urgent issues of GBV, violence against the elderly and farmers, and to demand justice for Valerie.
This action underscores the community’s commitment to standing against violence in all its forms and advocating for the rights and dignity of all individuals, particularly the most vulnerable.
As the Democratic Alliance, we stand in solidarity with Valerie’s family and loved ones during this critical moment.
Our message is one of hope, resilience, and an unwavering demand for justice. We call on all stakeholders to take decisive action against GBV and ensure that justice is served for Valerie and all victims of such heinous crimes.
Afrikaans
Gemeenskap mobiliseer vir geregtigheid vir vermoorde Valerie Enzer
Vandag sal ‘n toegewyde groep aktiviste, gemeenskapslede en vriende by die Ladismith Landdros Hof byeenkom, om ‘n kragtige boodskap van ondersteuning vir die moord op Valerie Enzer uit te stuur, aangesien haar beweerde moordenaar vir sy borgtog aansoek verskyn.
Hierdie inisiatief volg op die suksesvolle versameling van meer as 180 petisie handtekeninge wat formeel aan die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) oorhandig sal word.
Die fokus van hierdie mobilisering is om die dringende kwessies van Geslags geweld, geweld teen bejaardes en plaaseienaars en geregtigheid vir Valerie te beklemtoon.
Hierdie aksie onderstreep die gemeenskap se verbintenis om teen alle vorme van geweld te staan en om die regte en waardigheid van alle indiviue veral die mees kwesbares te bevorder.
As die Demokratiese Alliansie staan ons in solidariteit met Valerie se familie en geliefdes tydens hierdie kritieke tydperk.
Ons boodskap is een van hoop en ‘n onwrikbare eis vir geregtigheid vir Valerie en alle slagoffers. Ons doen ‘n beroep op alle belanghebbendes om volgehoue aksie teen Geslags geweldheid te neem om sodoende te verseker dat geregtigheid vir alle slagoffers van hierdie aaklige misdade geskied